top of page
Search

Letter from cousin Kayla


Briefie van Kayla : Karlientjie woorde kan nie beskryf hoe trots jy my maak nie .. jy is die sterkste meisie wat ek ken .. ek en jy het nog altyd net daai bond gehad wat niemand ooit sal kan verstaan nie ... ❤️Ek is baie lief vir jou my skat en maak nie saak wat mag gebeur nie ek sal altyd hier wees vir jou as jy my nodig het en ek dink elke liewe daggie aan jou ... Pappa_Jesus sal jou gesond maak ek weet dit gaan baie tyd vat en ons moet geduldig bly 🌸Ek is baie lief vir jou en weet net daar is baie mense wat saam jou baklei .. ❤️


Jeremiah 29:11 ❤️

 
 
 

Recent Posts

See All
Faith over fear

We never knew that there is so many sick children recovering from injuries and accidents than we know now of. We started following their...

 
 
 

Comments


bottom of page