top of page
Search

Job5:9

Die heel eerste dag toe die spraak terepeut Karlien kom sien het, het sy vir my gese sy dink nie Karlien is nou al reg vir spraakterapie nie ons kan dit eerder dit op ‘n later stadium weer probeer.

My mamma hart was seer en my moed in my skoene want ons moet alles doen wat ons kan om sussie te help ja daar is min beweging in en om die mond maar ons moet probeer. Sy het ingestem om Karlien die volgende week weer te kom sien.

Sy het weer gekom en sy het ‘n bitter klein verskil gesien en gese I will treat Karlien for 3 months and lets see. Eks was so dankbaar God het iets klein gebruik om haar te wys gaan aan.

Vanoggend toe sy Karlien sien beweeg Karlien se onderste kakebeen iets wat sy nie voorheen gesien het nie. Weereens iets klein maar tog so groot wonderwerk in ons oe.

God is so groot realiteit in ons lewe elke dag. Ja somtyds voel ons gemoed laag maar ‘Its ok to not be ok just dont stay there’. Elke dag is soos ‘n geskenk pakkie wat oopgemaak word.

Bly Groot Asb saam ons bid, gebed van baie bring groot seen. Blessings


28 views0 comments

Recent Posts

See All

Faith over fear

We never knew that there is so many sick children recovering from injuries and accidents than we know now of. We started following their journeys and making it part of our strength and inspiration for

bottom of page